Modulekode | MBK 718 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module sluit in die praktiese toepassing van die anatomie kennis in die diagnose en oefeningsbehandeling van ortopediese beserings en toestande. Studente sal hulle anatomiese kennis prakties toepas tydens die uitvoering van fisieke evalueringstegnieke wat gebruik word om spesifieke beserings en/of toestande te identifiseer, sowel as die voorskryf van oefeningterapie vir hierdie beserings en/of toestande. |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App